Sport
Om sport by Laerskool Fairland as ‘n opvoedkundige instrument te bevorder deur middel van kwaliteit afrigting en sport toeganklik te maak vir alle leerders wat wil deelneem om sodoende massa-deelname te verseker.
Ons sport
Missie:
- Om aan elke leerder by Laerskool Fairland die geleentheid te bied om aan ‘n verskeidenheid sportsoorte te kan deelneem.
- Om sport by Laerskool Fairland só aan te bied dat dit vir elke deelnemende leerder ‘n genotvolle ervaring sal wees.
- Om die nodige vaardighede af te rig, wat sal verseker dat die leerders tot hulle volle potensiaal sal ontwikkel.
- Om die nodige onderwyser-afrigters (spesialiste) te identifiseer om die vereiste vaardighede by die leerders te vestig.
- Om te alle tye kompeterend deel te neem. – “Nie wen ten alle koste nie”.
Grondslagfase Sport:
Graad R-3
-
Atletiek
-
Mini-netbal
-
Mini-hokkie
-
Mini-krieket
-
TAU-rugby (o/7)
-
15-Talrugby (o/8)
-
Skaak
-
Swem
-
Landloop
Graad 4-7
- Atletiek
- Netbal
- Hokkie (seuns en dogters)
- Krieket (seuns en dogters)
- Rugby
- Skaak
- Swem
- Landloop
Ons is trots op:
Ons sportfasiliteite
Daar word nie net klem gelê op akademiese Prestasies nie, maar moedig ook deelname aan buitemuurse aktiwiteite aan, soos sport, kultuur en gemeenskapsdiens. Dit alles dra by tot die holistiese ontwikkeling van die leerders.
Het jy geweet?
Oud-Fairland Leerder wen goue Olimpiese medalje
Tatjana Schoenmaker
By die 2020 Olimpiesespele het sy die silwermedalje in die 100m borsslag gewen asook die gouemedalje vir die 200m borsslag. Sy is tans die wêreldrekord houer vir die 200m borsslag.
Welgedaan Fairland-maats
2023 prestasies:
- 2023 – 9 Gauteng-atlete
- 2023 – 5 Provinsiale rugbyspelers
- 2023 – 1 Provinsale krieketspeler
- 2023 – 3 Provinsiale krieketspelers (dogters)
- 2023 – 1 Gauteng Landlooplatleet
- 2023 – 3 Provinsiale rugby-afrigters
- 2023 – 2 Streekafrigters – rugby
- 2023 – 3 Top 10 Goue Leeus-skeidsregters
- 2023 – o/9 Goue Leeus-wenners
- 2023 – o/10 Goue Leeus-naaswenners
- 2023 – 3 Gauteng-netbalspelers
- 2023 – 1 SA Skole Tennisspeler
- 2023 – 5 Streek-krieketafrigters
- 2023 – 48 Streek-krieketspelers (o/9 – o/13)