Laerskool Fairland:  Kommunikasie-kanaal

Ons het ons ouers se insette nodig om vooruitstrewendheid by Laerskool Fairland te versterk

Neem asseblief die vrymoedigheid om met die lede van die beheerliggaam, skoolbestuur en onderwysers van Laerskool Fairland te kommunikeer. Ons kan alleenlik optree en aandag aan ‘n probleem gee indien ons bewus gemaak word daarvan en as dit onder ons aandag gebring word. Ons doen ‘n beroep op ons ouers om enige ongerymdheid, ongelukkigheid, onsekerheid, voorstel of navraag met ons op te neem en ons te kontak.

 U is welkom om, indien u nie met betrokke skoolbestuurlid se uitkoms, met die hoof in verbinding te tree.  Wanneer ouers ook nie by die hoof regkom nie, dan kan hul met ’n lid van die Beheerliggaam in verbinding tree.

Indien u ‘n opvoeder wil kontak:
Ons moedig ouers aan om eerder ‘n e-pos te stuur as ‘n WhatsApp-boodskap. Alle e-posadresse word hieronder verskaf. Geen oproepe aan opvoeders gedurende skoolure  of naure word toegelaat nie.

Ek wil graag met ‘n beheerligaamslid gesels:
Alle beheerliggaam-gesprekke word deur Karen Reyneke gereël. Stuur asseblief ‘n e-pos aan karen@laerskoolfairland.co.za.

Ek het ‘n krisis en moet dringend met ‘n opvoeder gesels:
 As dit ‘n tydsensitiewe krisis is, kontak die kantoor by 011 678-4591/2.

Die opvoeder/afrigter het nog nie my e-pos beantwoord nie:
Opvoeders het tot 24 uur om op kommunikasie van ‘n ouer te reageer, behalwe in geval van ‘n krisis. Neem asseblief kennis dat dit, afhangend van die opvoeder se skedule, soms langer kan neem (bv. as gevolg van sportverpligtinge, kursusse, ens.).

Respekteer skoolure:
Gedurende skoolure ontvang leerders voorkeur-aandag van ‘n opvoeder. Na skoolure is ‘n opvoeder se persoonlike tyd.

Ek wil graag met ‘n opvoeder/afrigter vergader:
Afsprake vir in-persoon vergaderings met opvoeders of administratiewe personeel moet vooraf gereël word (kontak die kantoor 011 678-4591/2 of stuur ‘n e-pos.)

Stuur ‘n e-pos:

Hoof:
Mnr. Willie Goosen- willie@laerskoolfairland.co.za

Adjunkhoofde:
Me. Marilet Vosloo- marilet@laerskoolfairland.co.za 
Mnr. Morné Voster- morne@laerskoolfairland.co.za
Mnr. Ebbe le Roux- ebbe@laerskoolfairland.co.za

Departementshoofde:
Me. Estelle Venter- estelle@laerskoolfairland.co.za 
Mnr. Servaas Nel- servaas@laerskoolfairland.co.za
Mnr. Dean Benadie- dean@laerskoolfairland.co.za

Kultuur:
Me. Chanelle Kolver- kultuur@laerskoolfairland.co.za 
Sport:
Mnr. Elardus Coetzee- sport@laerskoolfairland.co.za 

Buitemuurse Prestasie:
buitesport@laerskoolfairland.co.za 

d6-Navrae / Vinkie / Algemene e-posse:
Me. Karén Reyneke- karen@laerskoolfairland.co.za 

Inligtingstegnologie:
Mnr. Francois Pienaar- it@laerskoolfairland.co.za 

Vriende van Fairland:
Me. Estelle Venter- estelle@laerskoolfairland.co.za 
Me. Karén Reyneke- karen@laerskoolfairland.co.za 

Bemarking en borge:
Me. Nicole du Toit- bemarking@laerskoolfairland.co.za 

Buitemuurse Prestasie:
buitesport@laerskoolfairland.co.za 

Opvoeders:
Me. Eurette Theart- eurettet@laerskoolfairland.co.za
Me. Yolin van Staden- yolinvs@laerskoolfairland.co.za 
Me. Connie Steenkamp- connies@laerskoolfairland.co.za 

Opvoeders:
Me. Elsabé Venter- elsabev@laerskoolfairland.co.za 
Me. Vivia Muller- viviam@laerskoolfairland.co.za
Me. Anita Bensch- anitab@laerskoolfairland.co.za 
Me. Islé Verster- hantiej@laerskoolfairland.co.za 
Me. Hantie van Niekerk- klarikef@laerskoolfairland.co.za
Me. Ilsje Engelbrecht- ilsjee@laerskoolfairland.co.za

Opvoeders:
Me. Janine Birkenstock- janineb@laerskoolfairland.co.za 
Me. Anél Oberholzer- anelo@laerskoolfairland.co.za
Me. Liza de Jager- lizadj@laerskoolfairland.co.za 
Me. Elize Oosthuizen- elizeo@laerskoolfairland.co.za 
Me. Carla Schlebusch- carlas@laerskoolfairland.co.za
Me. Mariëtte Goosen- marietteg@laerskoolfairland.co.za

Opvoeders:
Me. Antoinette Oosthuizen- antoinetteo@laerskoolfairland.co.za 
Me. Anneke Vorster- annekev@laerskoolfairland.co.za
Me. Marli Hollenbach- marlih@laerskoolfairland.co.za 
Me. Karen Nel- karenn@laerskoolfairland.co.za 
Me. Melissa van Niekerk- melissavn@laerskoolfairland.co.za
Me. Yolandé van Dyk- yolandevn@laerskoolfairland.co.za
Me. Annemarie Heymans- annemarieh@laerskoolfairland.co.za

Opvoeders:
Me. Emily-Kate Olivier- emilykateo@laerskoolfairland.co.za 
Me. Laetitia Cogzell- laetistiac@laerskoolfairland.co.za
Me. Angelique Rosslee- angeliquer@laerskoolfairland.co.za 
Me. Mariette Cilliers- mariettec@laerskoolfairland.co.za 
Me. Corisa Niemand- corisan@laerskoolfairland.co.za
Me. René Kalmer- renek@laerskoolfairland.co.za
Me. Maricia Macdonald- mariciam@laerskoolfairland.co.za

Opvoeders:
Me. Lizahn Coetzee- lizahnc@laerskoolfairland.co.za 
Mnr. Stéfan Nel- stefann@laerskoolfairland.co.za
Mnr. Jordaan le Roux- jordaanlr@laerskoolfairland.co.za 
Mnr. Janus van Niekerk- janusvn@laerskoolfairland.co.za 
Me. Charlize Pretorius- charlizep@laerskoolfairland.co.za
Me. Tina Theunissen- tinat@laerskoolfairland.co.za

Opvoeders:
Mnr. Gerhardt Lubbe- gerhardtl@laerskoolfairland.co.za 
Mnr. Hendrik Eloff- hendrike@laerskoolfairland.co.za
Mnr. Koos Kruger- koosk@laerskoolfairland.co.za 
Me. Tineke Schutte- tinekes@laerskoolfairland.co.za 
Mnr. Micheal Vermeulen- michealv@laerskoolfairland.co.za
Me. Jacky Joubert- jackyj@laerskoolfairland.co.za

Opvoeders:
Mnr. Jaco van Rooyen- jacovr@laerskoolfairland.co.za 
Mnr. Pierre Rossouw- pierrer@laerskoolfairland.co.za
Mnr. Nicky Cronjé- nickyc@laerskoolfairland.co.za 
Me. Claudien Booysen- claudienb@laerskoolfairland.co.za 
Me. Leanie Taljaard- leaniet@laerskoolfairland.co.za

Opvoeders:
Me. Lindsay Stadtlander- lindsays@laerskoolfairland.co.za 
Me. Chanelle Kolver- chanellek@laerskoolfairland.co.za
Me. Liezel van Niekerk- liezelvn@laerskoolfairland.co.za 
Me. Ilene Oberholzer- media@laerskoolfairland.co.za 
Mnr. Elardus Coetzee- elardusc@laerskoolfairland.co.za

FAQ

Het jy geweet?

Indien ouers nie ’n wedstryd van hul kind kan bywoon nie, kan hul die wedstryd op Fairland TV YouTube-kanaal volg.

Ek het ’n navraag Toekennings/
prysuitdelings

Die norm word jaarliks deur die Beheerliggaam en hoofde van verskillende aktiwiteite, hersien.  Die Norm word jaarliks in Februarie van die spesifieke jaar op d6 geplaas.

Alle reëls ten opsigte van sport-, kultuur en akademiese toekennings kan daarin gelees word.

Vir navrae:     norm@laerskoolfairland.co.za

Buitemuurse Sport-, Kultuur- en Akademiese aktiwiteite

Vir plasing op sosiale media, stuur aan:
buitesport@laerskoolfairland.co.za 

Navraag oor toekenning van buitemuurse aktiwteite, stuur ’n e-pos aan:       buitesport@laerskoolfairland.co.za 

Prestasies buite skoolverband:                              buitesport@laerskoolfairland.co.za 

Kan hierdie bv. wees sport wat ons aanbied, maar wat leerder by klub verower het?

Diversiteit?

Vir enige navrae stuur ‘n e-pos aan
diversiteit@laerskoolfairland.co.za

Ons moedig ouers aan om asb. van die kommunikasie kanale gebruik te maak en hul te weerhou van “gang-praatjies”.  Ons hoor graag van u.

 Indien u oor iets spesifieks wil seker maak, gebruik relevante kanale.  Ons wil graag help, maar kan nie indien ouers nie met ons gesels nie.

Ek dink my kind word by die skool geboelie/afgeknou

Rapportering en hantering van insidente by die Laerskool Fairland:

Die skoolbestuur en beheerliggaam van Laerskool Fairland nooi alle ouers en leerders uit enige ongerymdhede onmiddellik onder die aandag van die hoof, skoolbestuur en opvoeders te bring. Die skool kan alleenlik gevalle ondersoek en aanspreek indien die skool bewus is van die voorval. Daarom is dit belangrik dat die voorval aangemeld of gerapporteer word.

Ons is bewus van voorvalle waartydens ouers en selfs familielede van kinders ander ouers se kinders aanspreek en selfs berispe oor ‘n voorval wat by die skool gebeur het.

 Geen ouer het die reg om ander ouers se kinders aan te spreek, te berispe of selfs fisies aan te raak nie.

Weerhou u asseblief hiervan. 

Volg asseblief die korrekte kommunikasiekanale in hierdie verband. In ernstige gevalle kontak die hoof of die betrokke lid van die skoolbestuur om die voorval of insident te ondersoek. In minder ernstige gevalle kan die onderwyser direk gekontak word.