Kollig

KOLLIG is ‘n interskole kunstefees wat deelnemers geleentheid gun om aan die volgende genres deel te neem:

  • Public Speaking
  • Redenaars
  • Visuele Kuns
  • Sang
  • Dans
  • Drama
  • Instrumentaal (Sluit Battle of the Bands in)

Ons Kollig

Missie:

Die daarstelling van ‘n geïntegreerde kunstefees tussen die deelnemende skole om kultuurontwikkeling en -blootstelling te bevorder

Kollig genres

Gr.R-7

  • Public Speaking
  • Redenaars
  • Visuele Kuns
  • Sang
  • Dans
  • Drama
  • Instrumentaal (Sluit Battle of the Bands in)

Wat bied ons ekstra:

Visuele Kuns

Vanaf 2024 word daar Visuele Kuns-werkswinkels beplan om leerders se vaardighede uit te brei  met die gekose medium.

Kollig Showcase

Showcase word jaarliks aangebied.

‘n Totaal van 658 deelnemers het in 2023 aan 68 items deelgeneem.