Welkom by
Laerskool Fairland

Word deel van die Fairland familie en ervaar ‘n liefdevolle gemeenskap wat  vir elke kind se groei en sukses omgee.

‘n Nuwe jaar, nuwe geleenthede en ‘n splinternuwe webtuiste op pad.

Ons webwerf is tydelik nie beskikbaar nie weens opgraderings. Ons sien uit daarna om binnekort ons nuwe webwerf met julle te deel. Ons vra om verskoning vir die ongerief. Indien daar enige navrae is, volg asseblief die stappe hieronder.

Kontak Ons

(011) 678 4591/2

Stuur 'n e-pos

karen@laerskoolfairland.co.za

Kontoor ure

Maandae- Woensdae: 07:15-15:00
Donderdae: 07:15-14:00
Vrydag: 07:15-13:00