Inskrywings 2022 (Gr. R tot gr. 7)

  1. Stuur ‘n e-pos aan karen@laerskoolfairland.co.za

  2. U sal ‘n aansoekvorm ontvang.

  3. Voltooi en stuur terug aan karen@laerskoolfairland.co.za

  4. Indien u aansoek suksesvol is, sal u ‘n elektroniese inskrywingsvorm per e-pos ontvang.

  5. Volg instruksies soos uiteengesit word in e-pos.