Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)
Beter, groter en meer populêr, Super Onniesimposium is terug!
Dit maak nie saak of jy die hoof, onnie, assistent of selfs die geliefde admin-tannie is nie. As jy deel is van die onderwyssektor, wil jy nie die geleentheid mis nie!
Die jaar het ons lyne gekruis met van die beste motiverendesprekers, onderwysmentors en industrie liefhebbers.
Hoe, wat en waar:
Doelwit:
SOS se doel is om enige persoon wat by skole betrokke is te begeester, te inspireer en weer moed te gee vir hul dagtaak.
Tema:
Die 2026-tema sal binnekort bevestig word.
Wie:
Dit maak nie saak of jy die hoof, onnie, assistent of selfs die geliefde admin-tannie is nie. As jy deel is van die onderwyssektor, wil jy nie die geleentheid mis nie!
Tyd en datum:
6Vrydag 31 Julie 2026
+14:00 tot laat
Saterdag 1 Augustus 2024
+08:00 – +15:00
Soveel meer as net 'n "goodie bag"
Simposium sluit die volgende in:
Inspirerende praatjies vir 2026
Inspirerende praatjies gaan gelewer word deur die volgende bekende sprekers van Suid-Afrika:
- Mel die Storieverteller
- Ivor Schwartz
- Dr. Gillian Arendse
- Ds. Cassie Carstens
- Dr. Elsje Jordaan
- Rian Truter
Goodie Bag
- ‘n Super-onniesimposium T-hemp
- ‘n ‘Goodie bag’ vol verrassings.
Verversings
Verversings, koffie en tee; ligte middagete (Saterdag)
SOS Funksie
‘n Funksie Vrydagaand 31 Julie. Dit sluit n driegangmaaltyd in.
Ons tema sal bevestig word! Simposiumgangers is baie welkom om volgens die tema aan te trek.
Jou veiligheid is belangrik vir ons!
Oornagverblyf:
Oornagverblyf is nie ingesluit by die prys per persoon nie. U moet u eie verblyf bespreek.
Ons beveel ten sterkste aan dat simposiumgangers waar moontlik, by óf naby Glenburn Lodge sal oornag.
Glenburn lodge – 011 668-1600 / 1629 – Lelanie Tester
Gebruik kode woord “Super -onniesimposium vir spesiale tariewe.
Ons gee om:
Koste
R1 895.00 per persoon
Daar is slegs ‘n beperkte aantal plekke beskikbaar (200). Om u plek te verseker en teleurstelling te voorkom, moet u so gou doenlik die meegaande skakel voor of op 20 April 2026 voltooi.
‘n Deposito van R300.00 per persoon sal betaalbaar wees, maar ‘n faktuur in die verband sal aan u per e-pos gestuur word.