Fairland swem tans in die Johannesburg A-liga. Swem is vanaf 2017 as ‘n amptlike skoolsport erken en beskik oor +/- 60 swemmers vanaf Graad 1 tot Graad 7.

Swemmers neem ook privaat aan menige CGA-gala’s deel.

Start typing and press Enter to search