Vir binnemuurse byeenkomste en nuus sien asb ons Facebookblad: https://www.facebook.com/LaerskoolFairland/

Vriendskaplike wedstryde vs L/s Hennopspark

Mini-netbal: Klinieke 25 & 27 Februarie 2020

Prestige byeenkoms by Hoërskool Noordheuwel

Vriendskaplike byeenkoms vs Laerskool Kenmare – Dinsdag 28 Januarie

Atletiek: Vriendskaplike byeenkoms vs L/s Helderkruin Di. 21 Januarie 2020

Swemproewe – Saterdag 25 Januarie 2020

Atletiek: Interhuisbyeenkoms – Vrydag 17 Januarie 2020

GimnastiekKarma Visagie

Karma Visagie (Gr.7) het aan die nasionale proewe van die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Federasie deelgeneem. Deur by hierdie proewe ‘n algehele tweede plek te behaal word sy welverdiend in die Suid-Afrikaanse junior-gimnastiekspan opgeneem!

As deel van hierdie span neem Karma vanaf 30 Maart tot 5 April in Pretoria aan die Afrika-kampioenskap, asook vanaf 22- tot 29 April in Portugal aan ‘n internasionale kompetisie deel.


Zander du Preez

Zander du Preez (Graad 7 – 2014) het sy Hoërskool loopbaan in die Paarl by Hoër Jongeskool in 2019 voltooi met 2 onderskeidings. Hy is genooi om vir 3 maande vanaf Mei tot Julie 2020 in België te gaan fietsry vir Crabbé Toitures – CC Chevigny. Hierdie is een van die top fietsryklubs in België.

Sien Zander se “post” wat hy op sy FB blad geplaas het met meer inligting.

https://www.facebook.com/187773538316827/posts/862783904149117/

Start typing and press Enter to search