By Laerskool Fairland handhaaf ons ʼn gesonde balans tussen akademie, sport en kultuur.  Ons moedig massa deelname aan.  Ons is egter baie trots op ons presteerders en hulle ontvang erkenning en aanmoediging.

Die skool bied die volgende sportaktiwiteite:

  • Atletiek
  • Hokkie (Seuns en Dogters)
  • Krieket en Mini-krieket
  • Landloop
  • Netbal en Mini-netbal
  • Rugby en TAU-rugby
  • Skaak
  • Tennis
  • Swem

Aandreekse & Toernooie

  • Tennis (Okt)
  • Krieket (Aug)
  • Mini-Hokkie(Aug/Sept)
  • TAU & mini-netbal (Mei)
  • Fast 5-netbal (Feb)
  • Atletiek (mini-aflos {Jan})
  • Hokkie(Aug)

Start typing and press Enter to search