Skaak (1ste – 3de kwartaal)

Leerders oefen op ʼn weeklikse basis skaak waar kundiges oefensessies aanbied.  Die skool hou jaarliks ʼn oop skaakkliniek. 

Spelers kan ook in aanmerking kom vir die D10-Johannesburg Metro.  Spelers word deur die D10-bestuur gekies om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap in Desember deel te neem vir hulle streek. Ligas word op Maandae in die 3de kwartaal gespeel.

Op 6/7 September vind die jaarlikse ligawedstryde teen skole in die D10-streek plaas.

Start typing and press Enter to search