Landloop (3de kwartaal)

Landloopoefening vind dwarsdeur die jaar plaas en leerders word aangemoedig om gereeld te oefen.  Die amptelike ligaseisoen vind in die derde kwartaal plaas.  ʼn Landloopspan word gekies wat Laerskool Fairland verteenwoordig by die ligabyeenkomste.

Op individuele vlak kan leerders vir die D10-Gauteng en SA-span in aanmerking kom.

Start typing and press Enter to search