Kultuur
By Laerskool Fairland glo ons dat kultuur ‘n integrale deel van ‘n kind se ontwikkeling uitmaak en daarom bied ons ‘n verskeidenheid kultuurgeleenthede aan.
Ons kultuur
Missie:
Ons strewe daarna om die leerders holisties op te voed en daarom stel ons leerders bloot aan ‘n verskeidenheid kultuuraktiwiteite.
Verder kweek ons ‘n bewustheid, waardering en liefde by die leerders vir alle vorme van kunste.
Wat bied ons:
Grondslagfase kultuur:
- Loeries-sanggroep
- Redenaars
- Drama
- KOLLIG Kunstefees
- Public Speaking
- Visuele Kunste
Intersenfase kultuur:
- Cantiamo-sangroep
- Redenaars
- Public Speaking
- Drama
- KOLLIG Kunstefees
- Revue-spanne (Dinamika & Revolusie)
- Visuele Kunste
Ons stap die ekstra myl!
Kultuur ekstras
– Kulturele instappies word kwartaalliks gereël
– Produksie 2000
Ons is altyd in die kultuur kollig
KOLLIG is ‘n interskole kunstefees wat deelnemers geleentheid gun om aan die volgende genres deel te neem:
- Public Speaking
- Redenaars
- Visuele Kuns
- Sang
- Dans
- Drama
- Instrumentaal (Sluit Battle of the Bands in)