GR. R- TOT GR. 7: AANSOEK OM TOELATING

Kontak vir Karén Reyneke (karen@laerskoolfairland.co.za) indien u ‘n leerder wil inskryf.

Aansoeke vir gr. R- en gr. 1-leerders vir die daaropvolgende jaar, word eers in die 2de kwartaal op die webtuiste geplaas in opdrag van die GDO.

NASKOOL

Naskool-inskrywingsvorms is by die skool se amptelike inskrywingsboek ingesluit.

Kontakpersoon:                     Me. Marilet Vosloo (marilet@laerskoolfairland.co.za)

Inskrywingsboeke is op aanvraag in kantoor beskikbaar.

Aflaaibare vorms tans beskikbaar.

Vinkie 2020

Start typing and press Enter to search