RACA – Musical Theatre

 In Uncategorized

Christyn van der Westhuizen (gr. 4/49) het die afgelope kwartaal besonderse prestasies behaal in Musical Theatre. Sy het by die RACA eistedfodd in 2 items, ‘n groepitem uit die musikale blyspel, Annie, GOUD behaal en vir ‘n duet, ‘n PLATINUM toekenning. Haar groep het ook aan die DANCE STARS – kompetisie deelgeneem en 2de geëindig. Hulle het hulle TRINITY COLLEGE – eksamen afgelê en 88% behaal.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search