Roodepoort Rugbyklub

 In Uncategorized

Roland Grundling (gr. 2/18) het op 5 Oktober die toekenning vir “Most improved Player of the year for 2019” by die Roodepoort rugbyklub se jaareindfunksie ontvang. Roland speel vir die klub se o/8- span.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search