Binnenshuise Aksie-netbal

 In Uncategorized

Zanique Theron (gr.5) en Mia Moore (gr.5) is in Mei 2019 gekies vir die Hillfox Action Netbal Hornets o/11 Superliga netbalspan uit ongeveer 60 spelers wat proewe gespeel het. Zanique en Mia is vir die Top 20 gekies.

Zanique en Mia is ook op 18 Oktober gekies vir die Western Gauteng Action Indoor netbalspan o/12 en sal hulle span verteenwoordig in die 2020 interprovinsiale Indoor Action netbaltoernooi.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search