Concours de Ballet

 In Uncategorized

Jeanne-Marié Kitshoff het van 2-4 Oktober deelgeneem aan die Concours de Ballet balletkompetisie. Sy het 4 goue medaljes verwerf en was die wenner in al vier kategorieë. Sy het ook van 5-7 Oktober deelgeneem aan die Gauteng balletkompetisie. Sy het een A en drie A++ simbole ontvang. Sy is as die wenner van haar ouderdomsgroep aangewys en het ‘n medalje daarvoor ontvang. Sy het ook die trofee ontvang vir die algehele beste demi-karakterdans by die kompetisie.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search