Ritmiese gimnastiek :

 In Uncategorized

Jeanne-Marié Kitshoff het op Sondag 29 September deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Ritmiese Gimnastiekkompetisie in Durban. Sy het in vlak 6 deelgeneem en was die wenner van haar ouderdomsgroep. Sy het ook die trofee gewen vir die gimnas met die hoogste telling in vlak 6 in Suid-Afrika oor alle ouderdomsgroepe. Wat ‘n uitstekende prestasie!

Recent Posts

Start typing and press Enter to search