Ritmiese Gimnastiek

 In Uncategorized

Jeanne-Marié Kitshoff (gr. 2) het op 1 Junie aan ‘n ritmiese gimnastiekkompetisie te Wierdapark deelgeneem. Sy het op vlak 6 deelgeneem en ‘n tweede plek in haar ouderdomsgroep behaal. Sy het ‘n algehele 3de plek behaal vir beide haar knuppelroetine en vrystyldans in die oop ouderdomsgroep.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search