Ballet: Royal Academy of Dance

 In Uncategorized

Jeanne-Marié Kitshoff (gr. 2) het op 9 Junie aan die Royal Academy of Dance se Youth Awards vir die Gautengstreek by die Johannesburg Ballet Theatre deelgeneem . Sy het ‘n eerste plek verower in haar afdeling.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search