Uitvoerende Kunste: South African Body of Dance

 In Uncategorized

Janique Kruger (gr. 4/48) het aan die SABOD-Gauteng Kampioenskap vir Uitvoerende Kunste deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal:

Showdance (9-10 jr.) – eerste plek
Hiphop duo (9-10 jr.) – tweede plek

Recent Posts

Start typing and press Enter to search