Karate: SA JKA-kompetisie

 In Uncategorized

Kyle le Roux ( gr. 1 ) het op Vrydag 24 Mei 2019, deelgeneem aan die SA JKA-karatekompetisie, waar hy ‘n bronsmedalje verwerf het vir sy kata. Hy verwerf  ook sy Suid Afrikaanse kleure.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search