Gauteng Ritmiese Gimnastiekkompetisie

 In Uncategorized

Esther van der Bergh in graad 3 het op 11 Maart deelgeneem aan die Sentraal-Gauteng ritmiese gimnastiekkompetisie (CGGA) en eerste plek behaal in

die o/9-ouderdomsgroep.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search