Skaak: Supper League

 In Uncategorized

Ons junior- en senior skaakspanne het die afgelope Maandag 13 Mei in Trinityhouse Randpark se Supper League vriendskaplike wedstryde teen Maragon Privaatskool en Trinityhouse Randpark gespeel.

Uit die vier gespeelde wedstryde word daar 2 gewen en 2 verloor.

Seniors:

  • wen 7-1 vs Maragon
  • verloor 3-5 vs Trinityhouse Randpark

Juniors:

  • wen 5-3 vs Maragon
  • verloor 4-5 vs Trinityhouse Randpark
Recent Posts

Start typing and press Enter to search