Rugby: Superliga

 In Uncategorized

Ons o/9- tot o/11A-, asook ons 1ste rugbyspan kwalifiseer vir die Goue Leeus kwartfinaal wat op Woensdag 22 Mei op Hoërskool Florida se velde plaasvind.

Ligawenners

Die volgende 4 spanne van Laerskool Fairland word na afloop van die seisoen as ligawenners aangewys:

  • o/10B-span
  • o/11A-span
  • o/11B-span
  • 3de span

Recent Posts

Start typing and press Enter to search