Artistiese gimnastiek

 In Uncategorized

Kayla Grant (gr. 3/28) het op 18 Mei aan die distrik se artistiese gimnastiekkompetisie deelgeneem. Sy het op vlak 3 kompeteer. Sy behaal ‘n silwermedalje algeheel en verwerf  hiermee haar junior Sentraal-Gautengkleure en word gekies vir die Gautengspan.

 

Recent Posts

Start typing and press Enter to search