Tenshinkan Karate

 In Uncategorized

Zachary Combrink (gr. 2/17) en Levi Combrink (gr. R /11) het op 18 Mei 2019 deelgeneem aan die Tenshinkan Karate Shihan Kampioenskap.

Zachary het deelgeneen in die oranjebelt afdeling en Levi in die witbelt afdeling. Albei seuns het goue medaljes gekry vir hul Kumite. Zachary het ook ‘n silwermedalje verwerf vir sy Kata en Levi ‘n bronsmedalje.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search