Sentraal-Gauteng Gimnastiekkompetisie

 In Uncategorized

Mia van Huyssteen (gr.1/15) het op 18 Mei  aan die Sentraal-Gauteng Gimnastiekkompetisie  deelgeneem en 4 goue medaljes op apparaat en ‘n algehele goud behaal.

Hiermee verwerf sy Sentraal-Gautengkleure en word gekies vir die Sentraal-Gauteng A-span om aan die Gautengkampioenskap deel te neem in Junie.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search