Trinityhouse Randpark Feestoernooi (rugby)

 In Uncategorized

Ons 1ste rugbyspan het vanaf 2 – 4 Mei by Trinityhouse Randpark aan hul jaarlikse feestoernooi deelgeneem. Hierdie is ‘n nasionale toernooi waaraan skole vanaf so ver as Durban, op uitnodiging deelneem.

Spesiale vermelding
Jeandré Muller (gr.7) word tydens hierdie feestoernooi as die agterspeler van die toernooi aangewys! Dit is voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees! Baie geluk Jeandré!

Uitslae:
1ste span verloor 29 – 31 vs DPHS
1ste span wen 24 – 12 vs Merchiston
1ste span wen 52 – 0 vs Cornwall Hill

Recent Posts

Start typing and press Enter to search