Trinityhouse Randpark Feestoernooi (netbal)

 In Uncategorized

Ons netbalspanne het vanaf 2 – 4 Mei by Trinityhouse Randpark aan hul jaarlikse feestoernooi deelgeneem. Hierdie is ‘n nasionale toernooi waaraan skole vanaf so ver as Durban, op uitnodiging deelneem.

Uitslae vs Trinity:
o/10A wen 20 – 1
o/10B wen 19 – 0
o/10C wen 21 – 6
o/10D verloor 2 – 4
o/11A wen 17 – 10
o/11B wen 17 – 1
o/11C wen 15 – 1
o/11D wen 14 – 0
o/12A wen 23 – 10
o/12B wen 17 – 6
o/12C verloor 14 – 6
o/12D verloor 3 – 5
o/13C verloor 10 – 5
o/13D wen 20 – 3

Recent Posts

Start typing and press Enter to search