Inter-Africa Tennistoernooi (Bethlehem)

 In Uncategorized

Ons juniorseuns en -dogters A- en B-tennisspanne het vanaf 2 tot 4 Mei in Bethlehem aan die jaarlikse
Inter-Africa tennistoernooi teen skole vanaf regoor die land, deelgeneem.

Die uitslae was soos volg:
Seuns A vs Grey verloor 38 – 21
Seuns B vs Frankfort A wen 45 – 35
Dogters A vs Oranje verloor 48 – 17
Seuns B vs Curro Kathu wen 48 – 21
Dogters B vs Curro Kathu wen 38 – 34
Seuns A vs Highbury verloor 48 – 24
Dogters A vs Oranje-Noord verloor 48 – 18
Seuns A vs Inter Africa gelykop 40 – 40
Seuns B vs Rustenburg verloor 46 – 23
Dogters A vs Newton verloor 37 – 32
Dogters B vs Vrede verloor 38 – 27
Dogters A vs Eikestad verloor 48 – 22
Dogters B vs Inter Africa wen 41 – 31
Seuns A vs Oranje Noord verloor 44 – 34
Dogters B vs TKS B wen 45 – 29
Seuns B vs Jacobsdal wen 48 – 17
Dogters A vs Saamtrek verloor 38 – 26
Seuns B vs Newton wen 47 – 24
Dogters B vs Newton verloor 37 – 36
Dogters A vs Oranje B verloor 42 – 27
Seuns A vs Louwtjies wen 4 – 0
Dogters A vs Jordania verloor 40 – 23
Dogters A vs Eureka verloor 44 – 26
Dogters B vs Senekal verloor 4 – 0
Seuns B vs Jordania wen 4 – 1
Dogters B vs Randhart verloor 3 – 3 (41 – 33)
Seuns A vs Truida Kestell verloor 3 – 3 (42-36)
Seuns B vs Unika verloor 3 – 3 (31-29)

Algeheel:
Seuns A: 14de uit 16 spanne (A-afdeling)
Seuns B: 4de uit 26 spanne (B-afdeling)
Dogters A: 9de uit 9 spanne (A-afdeling)
Dogters B: 12de uit 24 spanne (B-afdeling)

Recent Posts

Start typing and press Enter to search