Dance World Cup & Talent Africa – kompetisie

 In Uncategorized

Claudi Greef het tydens die Dance World Cup & Talent Africa – kompetisie gekwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse span.

 

Sy het tydens die kwalifiserende rondtes  al vier haar danse voltooi met ‘n algehele 2de plek in Klassieke Ballet.

Baie geluk, Claudi, met die uitsonderlike prestasie!

Recent Posts

Start typing and press Enter to search