Tenshikan Karatekampioenskap (Mpumalanga)

 In Uncategorized

Jaden Collett (gr.4) het op Saterdag 13 April aan die Tenshikan Karatekampioenskap te Mpumalanga deelgeneem,  waar  hy  ‘n goue medalje verwerf het vir beide sy Kata en Kumite.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search