Rugby vs Rand Park Primary

 In Uncategorized

Ons o/8A-, o/10C- en o/11C-rugbyspanne het op Maandag 15 April vriendskaplike wedstryde teen Rand Park Primary, op hulle veld gespeel. Hierdie seuns speel teen Rand Park se A-spanne en speel uitstekende rugby om vir 3 wenresultate te sorg.

Uitslae:

  • o/8A wen 36-20 vs Rand Park o/9A
  • o/10C wen 35-10 vs Rand Park o/10A
  • o/11C wen 17-5 vs Rand Park o/11A

Recent Posts

Start typing and press Enter to search