Rugby vs Krugersdorp-Noord

 In Uncategorized

Ons rugbyspanne het op Dinsdag 16 April tuis in ‘n Superligawedstryd teen Laerskool Krugersdorp-Noord gespeel. Hulle hou die skool se naam hoog deur 7 uit die 8 wedstryde te wen.

Baie geluk aan hierdie seuns.

Uitslae:

  • o/9A verloor 10-14
  • o/9B wen 55-5
  • o/10A wen 34-0
  • o/10B wen 46-0
  • o/11A wen 43-0
  • o/11B wen 56-7
  • 3de-span wen 51-5
  • 2de-span wen 34-3

Recent Posts

Start typing and press Enter to search