Gr. 7 – leierskapontwikkeling

 In Uncategorized

Dr. Johan Smith werk al vir meer as 30 jaar met jongmense, ouers en gesinne. Hy het ongeveer 30 boeke as outeur of mede-outeur geskryf, wat fokus op die groepe.

Hy tree landswyd op  en fokus op ouerskap/gesin, dissipelskap, verhoudings, depressie en uitbranding en geestelike groei.

Hy het ‘n aanbieding oor adolessensie aan ons gr. 7 –  leerders oorgedra.

 

Recent Posts

Start typing and press Enter to search