Young Passion

 In Uncategorized

Young Passion, het twee goue medaljes verwerf tydens die nasionale ronde van Talent Africa gedurende die vakansie. Hulle is genooi om Suid Afrika te verteenwoordig by Talent America in New York. Baie geluk aan hierdie seuns met hulle spogprestasie!

Recent Posts

Start typing and press Enter to search