Rugby vs Unika

 In Uncategorized

Ons o/8- tot o/11 B-, asook ons o/10 C-, 3de en 2de rugbyspanne het die afgelope Woensdag 10 April vriendskaplike wedstryde teen Laerskool Unika by Unika gespeel. Ons B-spannehet teen hulle A-spanne en ons C-spanne teen hulle B-spanne gespeel. Laerskool Fairland wen 4 uit die 7 wedstryde.

Baie geluk aan hierdie seuns.

Uitslae:

  • o/8B verloor 0-10 vs Unika o/8A
  • o/9B verloor 5-40 vs Unika o/9A
  • o/10B verloor 7-29 vs Unika o/10A
  • o/10C wen 26-12 vs Unika o/10B
  • o/11B wen 36-7 vs Unika o/11A
  • 3de span wen 37-0 vs Unika 2de span
  • 2de span wen 50-29 vs Unika 1ste span
Recent Posts

Start typing and press Enter to search