SA JKA Gautengkompetisie

 In Uncategorized

Kyle Le Roux, Graad 1 het deelgeneem aan die SA Japan Karate Association Gautengkompetisie op 15 Maart by Ellispark. Hy het ‘n 3de plek verower vir sy Kata en sodoende Gautengkleure verwerf.

 

Recent Posts

Start typing and press Enter to search