Young Passion

 In Uncategorized

Hierdie musiekgroep, Young Passion, bestaande uit Kian Benadé van Niekerk, Liam Benadé van Niekerk en Caiden Bouwer, het twee goue medaljes verwerf tydens die nasionale ronde van Talent Africa tydens die vakansie. Hulle is genooi om Suid Afrika te verteenwoordig by Talent America in New York. Baie geluk!

Recent Posts

Start typing and press Enter to search