Suid-Afrikaanse vlak 3 Swem kampioenskap

 In Uncategorized

Dawid Wiggett het die afgelope vakansie vanaf 28 Maart tot 1 April aan die Suid-Afrikaanse Vlak 3 swemkampioenskap te Germiston deelgeneem.   Hy verower ‘n goue medalje vir 400m vryslag, waarin hy ‘n SA Nasionale junior kwalifiserende tyd swem, goud in 200m rugslag,  brons vir 4 x 100m aflos en ‘n vierde plek in 200m vryslag.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search