Netbal Fast Five-aandreeks

 In Uncategorized

1ste plek : Trinityhouse Randpark

2de plek: Laerskool Helderkruin

3de Plek: Laerskool Fairland

Op Donderdag 28 Februarie het die jaarlikse Fast Five-aandreeks
op ons bane afgeskop.

Laerskool Fairland se o/13A span eindig algeheel 3de en die o/13B span eindig 6de uit 8 deelnemende skole.

Ons sê baie geluk aan al hierdie dogters wat ons skool se naam hoog gehou het.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search